Wingerdstok vir die Voorhekkie Prieel

Wingerdstok vir die Voorhekkie Prieel Daar was ‘n paar goed wat Oupa se trots was in die wêreld,…… of so het dit vir my gelyk. Ek is seker daar was ander goed ook, maar vir my was dit veral waar van party goed. Seker onbelangrik in die ”big scheme of things”, maar belangrik genoeg om […]

Geeeee goooo gaggieeee

Dis vreemd wat mens onthou van jou kinderjare. Ja, ek maak dit klink of ek regtig oud is maar ek praat nou van daardie jare wat jy regtig jonk was en alles vir jou groot gevoel het. Ja daardie jare, toe jy te klein was om te weet wat Brandewyn was, maar groot genoeg was […]