Leentjie se gedagtes

Liewe Willem,   Dis nou so spesiale gedagte dat ons ons ervarings van Tweemanskop met mekaar kan deel!  Elkeen ervaar n plek of gebeurtenis anders.  Ek het nie noodwendig stories, maar  my ervarings was van kleins af vir my iets besonders. Daar was ook die swaar van groot word,  teenoor die avontuur.   Oom Callo […]