‘n Belangrike Lewensles

Ek het die voorreg gehad om op Tweemanskop groot te word. ‘n Deel van my lewe wat ek glo mygevorm het en grootliks bygedra het tot wie ek is. Ek is baie dankbaar vandag daaroor en ek het diewonderlikste herrinneringe van my jeug. As gevolg van die feit dat my ouers ook op die plaas […]